top of page

Henry Jackson - Bybelse Beginsels vir BESIGHEID

  • Writer: Magda Du Plessis
    Magda Du Plessis
  • Jul 17, 2019
  • 1 min read

In hierdie boek daag Henry mans en vroue uit om hul lewens en besighede op Bybelse beginsels te bou en te baseer. Hy eis dat Bybelse beginsels in vandag se wêreld nog geldig is. Deur omtrent 300 Bybelverse aan te haal, wys hy die geldigheid en relevansie daarvan vir baie aspekte van die sakewêreld.


ree


 
 
 

Comments


bottom of page