top of page

Goeie Nuus Fabriek - Erich en sy gesin besoek Zastron

  • Writer: Magda Du Plessis
    Magda Du Plessis
  • Jul 17, 2019
  • 1 min read

Erich Posthumus is 'n motiveringspreker, jeugbedienaar, stemkunstenaar en skrywer. Hy en sy gesin is voltyds in diens van die Here en toer deur die hele Suid Afrika en oorsee om die Goeie Nuus aan kinders en gesinne te bring. 10Julie 2019 het hul ook 'n draai in Zastron gemaak en kinderharte aangeraak.


 
 
 

Comments


bottom of page