top of page

Ware Woorde

Meeste van julle ken reeds die produk.
Dit is nie net 'n mooi prentjie nie, daar steek soveel meer agter die prent. Elke produk het 'n baie dieper betekenis en die verduideliking gaan saam met die produk.
Ciska verf profeties en net WOORD.
Al die hout produkte word deur Christo self vervaardig en al die verf werk deur Ciska gedoen.
Om die Woord op kunsprodukte te versprei is hulle passie en roeping, om God se Woord in elke huis te kry.
Dit is soveel meer as net kuns!
"Ware Woorde is n roeping om die Lewende Woord te versprei deur middel van kuns produkte. Elke item is uniek en spesiaal handgemaak om jou te seën". - Ciska Du Toit

bottom of page



