Die Eindtye - Boek 1- Geskiedkundige Agtergrond
SKU: HJboek1
R 100,00Price
Gelowiges is oor die algemeen verward oor eindtyd-onderig. Nie baie predikers raak hierdie onderwerp in hul bedieninge aan nie.
Boek 1 behandel die geskiedkundige agtergrond van eindtyd onderig. Dit le 'n stewige fondament en help om sommige van die algemene verwarrig op te los wat oor hierdie onderwerp bestaan.
Sagte band boek.


