top of page

Henry Jackson

Henry Jackson is 'n voormalige pastoor, besigheidsman & boer van Zimbabwe. Hy woon tans in Suid-Afrika na landbesetting in Zimbabwe hom gedwing het om sy geboorteland te verlaat. Hy en sy vrou Mandy woon tans in die karoo van waar hulle uitgebreid reis. Sy bediening spits hy hoofsaaklik toe op boere in afgelee plekke en mense in nood. Henry en Mandy is reeds veertig jaar in voltyds en deeltydse bediening, en het uitgebreide ervaring in die markplein. Hul vier kinders en agt kleinkinders woon almal in Nieu-Seeland. 

 

Boeke wat geskrywe is deur Henry:

​

  • Another Farm in Africa

  • Die Eindtye, Geskiedkundige Agtergrond. (Boek 1)

  • Die  eindtye, 'n Verhaal van twee stede (Boek 2)

  • Die eindtye, Parallelle temas van die skrif (Boek 3)

  • Die  eindtye, Die identiteit en belangrikheid van Israel  (Boek 4)

  • Die eindtye,  Groot verdrukking (Boek 5)

  • Die eindtye, Die wegraping en die eerste opstanding    (Boek 7)

  • Bible Based Business 

​

Kontak : http://henryjackson.co.za/

​                            https://www.facebook.com/henry.jackson.7946

​

Koop sy boeke by ons aanlyn winkel.

bottom of page