top of page

Erich Posthumus

Erich Posthumus foto

Met God se genade en guns is Erich en sy vrou vir meer as 20 jaar voltyds in kinder- en jeugbediending.

Erich is 'n oud- onderwyser, stemkunstenaar en radio- omroeper. Vandag is hy 'n familieman, motiveringsspreker, sanger en skrywer. Erich se aanbiedings is altyd komies, prettig, lewensverandered en leersaam. 

​

Hy spreek jaarliks duisende jongmense en gesinne toe oor Christlike waardes en Bybelse ritmes van dissipelskap. Erich en sy gesin bedien landswyd en internasionaal by kerke, skole en kampe en doen graag glow in the dark lofprysings aande, ouerskappraatjies em gesinsdeinste op uitnodiging. Erich gebruik sosiale media om weekliks duisende mense in hul huise te bedien.​

​

Boeke wat geskryf is deur is Erich:

  • Dagboeke vir gesinne, So WIL ons leef

  • Bybeldagboek vir kinders, Nog 5 minute met Jesus

  • CD - Ek volg vir Jesus

 

Volg hom gerus op facebook se #familychat of #sondagskoolchat of op whatsapp feelgood friday ware verhale.

​

08290494991 /      erich20@absamail.co.za /    www.gnf10.co.za

bottom of page