top of page

Cathleen's Seep

Cathleen's badprodukte word van suiwer

natuurlike bestandele gemaak. Suid Afrika se

varswater bronne is geweldig onder druk en so doen

hulle, hul deel om nie onnodige afvalstowwe in die water te laat beland nie.

​

Lizelle het die seep begin maak saam met haar dogtertjie Cathleen sodat hulle lekker iets saam kon doen. Die maak van die seep is kreatief en dit leer Cate spelenderwys die basiese beginsels van entreptrneurskap.

​

In Suid-Afrika is die werkloosheid syfer onder die jeug 58% dus het ons land 'n dringende behoefte aan entrepreneurs om werk te skep om armoede te lig.

​

Cathleen's se produkte bestaan uit die volgende:

  • Handgemaakte seep

  • Badsout Grinder 

  • Badkryt seep  (Lekker vir kinders om meer te skryf op bad se rande)

  • Badsout teesakkie

  • Lipice

  • Roomys seep

  • "Fizz" Ball

  • Klip seepbakkie

  • Maseer Seep

bottom of page