top of page

Beulah

Beulah, Geseende & Gesalfde van God
(Betekenis van haar naam) is 'n stil jong dame
wat gestudeer het by Million Faces in Aliwal-Noord
as 'n skoonheidsterapeut.
Deur gebed en vertroue het Beulah haar pad gevind
na Die Boom, en so het sy haar skoonheidsalon
in ons winkel geopen. Kom gerus in en vind jouself in rustigheid.
Beulah doen die volgende:
Masserings:
- Vollyf
- Rug en Nek
- Skouers en Nek
Manicures & Pedicures
Gesigsbehandeling:
Tint (Kleur van wenkbroue en wimpers)
Waks
Skintruth Facials:
Skintruth Facials
Deep Cleanse
Vir navrae kontak Beulah by 0825156499

bottom of page








